Gereformeerde Kerk Rietvallei

Die Gereformeerde kerk Rietvallei is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die suidooste van Pretoria. Hulle belei die drie formuliere van eenheid.